<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>112 Style: 013 only on A progression for tempo</tempo>
<title>Lurianne: Vurkpad</title>
<lyrics>[V1]
.B               A            B     A
 Ek staan op die vurkpad en wonder waar-
. B   A            B  (A)
 Waarheen ek moet gaan
.    B         A             B      A     B    A    B
 Ek kom al 'n lang pad ek's amper daar - waan waan waan
.    B       A            B        A     B    A    B  (A)
 Ek sien my oupa teen die eetkamermuur: waan waan waan
.    B       A           B            A     B     A     B
 Ek sien my ouma op die voorstoep en tuur: staan staan staan

[C1]
.   A                    B
   Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie
.  A                     B
   Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie
.  A                     B
   Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie

[V2]
. B        A        B  (A)
 Lewe net tree vir tree
.B         A        B
 Lewe net tree vir tree

[V3]
.    B    A              B                      A        B  (A)
 My oupa sê my kind die lewe is kort - vat hom tree vir tree
.    B    A             B           A     B   A       B
 My ouma kom in en die gemmerbier stort - ag nee, ag nee

[P1]
.  B                A     (B)               A
   Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat
.   G         A          B
   ... Gee my nog gemmerbier
.  B                A     (B)               A
   Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat
.   B      A       B
   ... Ek bly net hier

[P2]
.   B /B /B /B /B
   (KORT TUSSENSPEL - ATMOSFEER VERANDERING)

[V4]
.  (B)       A          B    A
 Die son het my nou ook ingehaal
. B              A         B  (A)
 ... Ek sien die aasvoëls draai
. B             A         B      A
 ... Is dit my vel of is dit my taal?
. B    A    B
 Raai raai raai

[V5]
.B          A          B        A
 Ek het so baie in my koffer gehad
.B           A      B  (A)
 Ek het dit als verloor
.B       A           B          A
 Die verlede het my lankal verlaat
.        B      A      B   (B / B / B / B / B / B /B)
 En die toekoms lê my voor (1.2.3.4.  5.  6.   7__)

[B1]
.  B                A     (B)               A
   Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat
.   G         A          B
   ... Gee my nog gemmerbier
.  B                A     (B)               A
   Ek staan op die vurkpad, watter een moet ek vat
.   B      A       B
   ... Ek bly net hier

[P3]
.  B           A            B        A      B    A   B (A)
   Ek sien my oupa by die kerkdeure staan - glo glo glo
.  B           A            B        A      B     A   B
   Ek sien my ouma by die reënwaterkraan - so ja, so, so

[C2]
.   A                    B
   Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie
.  A                     B
   Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie
.  A                     B
   Jy moenie, jy moenie tou opgooi nie

[P4]
.   B        A        B (A)
   Lewe net tree vir tree
.  B         A        B (A)
   Lewe net tree vir tree
.  B         A        B (A)
   Lewe net tree vir tree
.  B         A        B. (B/B/B)
   Lewe net tree vir tree</lyrics>
<key>B</key>
<author>Philip Moolman</author>
</song>